Soek jy kunstenaars vir jou fees, konsert of fondsinsameling? Gesels met ons en jy hoef nie verder te soek nie. Jay du Plessis, Willem Botha, Pieter Koen, Leah SA en Gerrie Pretorius is eksklusief by CO Productions. Moenie deur derde partye bespreek nie – ons kan jou die beste pakette bied.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <s> <strike> <strong>

two + 6 =

clear formSubmit