Kom kyk na asemrowende liggies en luister na goeie musiek wanneer Jay du Plessis by die Abraham Kriel Childcare / Kindersorg in Potchefstroom optree. Dit alles vir net R20 per persoon. Laai sommer jou hele gesin in die kar en doen jou deel vir liefdadigheid. Loer gerus hier waar Jay jou persoonlik uitnooi!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <s> <strike> <strong>

fourteen − 5 =

clear formSubmit