As jy ‘n aanhanger is van Jay du Plessis en Lianie May se duette, sal jy baie bly wees om te hoor dat hulle nuwe duetalbum volgende week die rakke tref. Die album bevat hul grootste treffers, sowel as drie splinternuwe liedjies. Beslis ‘n album wat deel van jou Afrikaanse musiekversameling moet wees!

Afrikaans is Groot

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <s> <strike> <strong>

nine + 14 =

clear formSubmit