Saterdagaand kuier Jay du Plessis in Vereeniging, Gauteng by The Barnyard Theatre. Maak seker jy is daar, want dis altyd ‘n lekker kuier saam met hom. Hy gaan van sy ou treffers sing wat beslis die #KnieëLam maak. Jy gaan ook van sy nuwe treffers vanaf sy album, #SolankSalEkJouLiefhê, kan hoor.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <s> <strike> <strong>

four − three =

clear formSubmit