Die winter is hier – maar dit is geen verskoning om vaal en onversorg te lyk nie. En jy hoef ook nie! By Purenity in Pretoria, sal Janine Kotze en haar span jou soos ‘n ster laat voel én jy gaan beslis soos een lyk. Hulle is die amptelike haarborg van Jay du Plessis, Willem Botha en die pragtige Leah. Hier is Willem saam met Janine – en lyk hy nie altyd goed nie?

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <s> <strike> <strong>

20 − 18 =

clear formSubmit