Jay du Plessis

Sanger

Hy is die lewe van enige partytjie met die lys van pop-treffers uit sy solo loopbaan, duette saam met Lianie May en ook die groep EDEN waarvan hy deel was.

Willem Botha

Sanger, Akteur & Aanbieder

Hy is ‘n energieke kunstenaars geliefd onder oud en jonk. Ook ‘n gewilde MC vir funksies en kompetisies. Sy splinternuwe album in Maart 2017 beskikbaar!

Pieter Koen

Sanger & Aanbieder

Ongelooflike kunstenaar, aanbieder en sanger. Sy splinternuwe album Kan Nie Vra Vir Meer is nou landswyd beskikbaar asook op iTunes

Leah

Sanger, Aktrise & Aanbieder

Sy is beslis hierom te bly en ‘n gunsteling onder oud en jonk met talle toekennings agter haar naam. Nuwe Wonderwerk Deluxe album is nou landwyd beskikbaar.

EDEN

Sangers

Die manne van EDEN is SA se gewildste popgroep. Jay, Paulo en Johan sal altyd deel wees van SA se popmusiek landskap, maar vat tans ‘n breuk van optredes.


Gerrie Pretorius

Sanger

Gerrie is ‘n multi goud en platinum Suid-Afrikaanse sanger. Hy het die voorreg gehad om op elke groot verhoog en fees in Suid-Afrika op te tree.