Leah is hard aan die werk aan ‘n splinternuwe album, wat teen die einde van Maart op die rakke behoort te wees. Kyk ook uit vir die rolprent Susters, wat op 30 Maart landswyd open. Sy vertolk ’n hoofrol in dié fliek. Bespreek haar nou, eksklusief by CO Productions.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <s> <strike> <strong>

1 × 4 =

clear formSubmit