As jy nog nie ‘n Leah-vertoning by Die Boer gesien het nie, mis jy beslis uit! Kom kuier saam die aand van 31 Oktober vir ‘n intieme sessie met een van die land se top vroulike kunstenaars. Kaartjies is slegs R110 per persoon. Kontak hulle op 021 979 1911 om jou plek of tafel te bespreek.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <s> <strike> <strong>

15 + 9 =

clear formSubmit