Willem Botha kuier hierdie naweek saam met Jay en Leah op hulle toer deur Namibië! Hulle is môre aand by die Pro-Ed Akademie Privaatskool op die Laerskool Perseel te sien vir slegs N$120 per persoon. Sien jou daar!
Jay en Leah is môre aand te sien by Pro-Ed Akademie Privaatskool saam met Willem Botha! Kaartjies word verkoop teen slegs N$120 per persoon! Sien jou daar!
Jay en Leah rits lekker in Namibië rond met hulle geborgde bussie so kyk uit vir hulle! Môre aand is hulle saam met Willem Botha te sien by die Pionierspark Kerksaal in Windhoek. Lekker vermaak vir oud en jonk!
Môre aand is Pieter Koen en Willem Botha se laaste vertoning van die Jukebox Skoletoer en hulle sluit af in Oos-Londen! Wees by Hoërskool Grens om 19:00 en kom kuier saam!
Moenie vanaand se episode van Sterlopers op kykNET op Kanaal 144 misloop nie! Skakel om 21:00 in om te sien waarmee Willem Botha se karakter Jay Dee alles besig is!
Ampie en MoniQue kuier môre aand by die Hoërskool Piet Potgieter in Mokopane! Vertoning begin om 19:00 vir slegs R80 per volwassene en R50 per skolier!
Ampie en MoniQue vertrek môre op hulle eerste skoletoer vir die jaar! Maak seker jou plek is bevestig vir een van hulle vertonings in Nylstroom, Potgietersrus, Phalaborwa, Vryheid, Newcastle en Amanzimtoti!