• Pretoria South Africa
  • +27 (0)12 751 3601
  • info@coproductions.co.za
  • Mon – Thur 09:00 AM – 05:00 PM Fri 08:00 AM – 14:00 PM
TwitterFacebook
CO Productions
CO Productions
Artist Management
  • Tuis
  • Wie is ons?
  • Nuus
  • Kunstenaars
  • Videos
  • Foto’s
  • Winkel
    • My Account
    • Cart
    • Checkout
  • Span
  • Kontak ons
MENU CLOSE back  

NUUS

MARTIN BESTER BY FIRKIN

Martin Bester is môre aand te sien by Firkin in Centurion.  Kom geniet hom en sy band met ‘n optrede deur Beeskraal wat volg. Sien jou daar!

VANAAND IN STERLOPERS…

Maak jouself gereed vir nog ‘n opwindende episode van Sterlopers vanaand op kykNET! JayDee (Willem Botha) is besig om sy plaasmaniere te vergeet en die wilde stadslewe te ervaar terwyl Nina (Leah) ‘n interessante oproep ontvang.  Skakel in vanaf 21:00.

PIETER, LEAH EN WILLEM BY KLIPKOPPIEFEES

Die Klipkoppiefees vind tussen 27 en 29 Mei in Alberton plaas!  Pieter Koen, Leah en Willem Botha is Saterdag, die 28ste op die verhoog te sien.  Maak seker jy bespreek jou kaartjies by Computicket!

LEAH EN AMPIE IN VENTERSDORP

Hierdie Saterdag kuier Leah en Ampie by die Ventersdorp Gekombineerde Skool! Kaartjies is slegs R100 per persoon so kontak gerus vir Belinda of Hessa op 084 604 3933 of 073 235 7423 vir meer inligting!

LEAH BY FIRKIN

Moenie Leah se vertoning by Firkin Centurion op Dinsdag, 24 Mei misloop nie!  Slegs R30 per persoon so maak seker jou plek is vroeg bespreek!

BESPREEK JAY VIR ‘N GROOT PARTYTJIE!

Om seker te maak jou fees of funksie is een groot partytjie maak seker om vir Jay eksklusief by CO Productions te bespreek. Stuur ‘n epos na info@coproductions.co.za of kontak ons op 012 751 3601 vir die beste prys!

KRY JOU KAARTJIES BY BARNYARD VEREENIGING

Onthou om jou kaartjies te bespreek vir jou gunsteling Jukebox aanbieder, Pieter Koen en Ghoema Nuweling van die Jaar, Leah se vertoning by Barnyard Vereeniging.  Bespreek jou kaartjies vir Woensdag, 25 Mei vir slegs R100 per persoon. Kaartjies beskikbaar by 016 454 8388.

MARTIN BESTER BY FIRKIN

Martin Bester is Donderdagaand te sien by Firkin in Centurion voor Beeskraal die verhoog betree.  Kom kuier gerus saam en luister na ‘n paar van sy splinternuwe Afrikaanse liedjies.

JAY EN LIANIE OP JUKEBOX

Skakel vanaand in wanneer Jay & Lianie op die Jukebox bank kuier! Hulle gaan met Pieter Koen gesels oor hulle nuwe album, Vir Liefde vanaf 19:30 so maak seker jy skakel in op kykNET kanaal 144!

PIETER EN LEAH RITS IN VAALDRIEHOEK ROND

Vandag kuier Pieter Koen en Leah eers by IFM 102.2 FM en dan by VCR 90.6FM om meer te vertel oor hulle optrede op 25 Mei by die Barnyard in Vereeniging. As jy nog nie jou kaartjies bespreek het nie, maak vandag ‘n plan en kontak hulle op 016 454 3833.

1
23456789101112131415161718192021222324252627282930313233343536373839404142434445464748495051525354555657585960616263646566676869707172737475767778798081828384858687888990919293949596979899100101102103104105106107108109110111112113114115116117118119120121122123124125126127128129130131132133134135136137138139140141142143144145146147148149150151152153154155156157158159160161162163
…164165166167168…
169170171172173174175176177178179180181182183184185186187188189190191192193194195196197198199200201202203204205206207208209210211212213214215216217218219220221222223224225226227228229230231232233234235236237238239240241242243
244
Prev pageNext page
Luister en koop digitaal!
Moenie mis nie
  • ADAM kuier by Afriform se Tinteltong Toekennings
    February 20, 2019
  • Kom geniet die #BattleOfTheVoices by Barnyard Vereeniging!
    February 20, 2019
  • Gerrie Pretorius werk hard aan sy nuwe album
    February 20, 2019
Bespreek
CO_ProductionsBlocks-01
Winkel!
CO_ProductionsBlocks-02
Koop Nou!
Besoek ons winkel!
  • Willem Botha - A6 Poskaart 8 R 20.00
  • Willem Botha – Soen & Vergeet - CD R 100.00
  • Leah – A2 Plakkaat R 50.00
  • Leah - A6 Poskaart 6 R 20.00
  • Leah – A6 Poskaart 4 R 20.00
  • Willem Botha - A2 Plakkaat R 50.00
  • Leah - A6 Poskaart 5 R 20.00
Like ons Facebook
CO Productions
Volg ons op Twitter
Tweets by @CO_Productions
Loer na ons Instagram
Load More...Follow on Instagram
© COProductions 2019. Alle Regte Voorbehou. Webtuiste ontwerp deur Lightspeed Digital Media.