• Pretoria South Africa
  • +27 (0)12 751 3601
  • info@coproductions.co.za
  • Mon – Thur 09:00 AM – 05:00 PM Fri 08:00 AM – 14:00 PM
TwitterFacebook
CO Productions
CO Productions
Artist Management
  • Tuis
  • Wie is ons?
  • Nuus
  • Kunstenaars
  • Videos
  • Foto’s
  • Winkel
    • My Account
    • Cart
    • Checkout
  • Span
  • Kontak ons
MENU CLOSE back  

NUUS

AMPIE STEL NUWE ALBUM BEKEND

Ampie se splinternuwe album, Geheim is nou in musiekwinkels landswyd beskikbaar!  Die amptelike bekendstelling vind plaas op 9 Oktober by Weiveld in Pretoria.  Kaartjies is slegs R30 per persoon by die ingang beskikbaar!

OFM TOEKENNINGS – STEM VIR LEAH

Onthou om vir Leah as Beste Vroulike Kunstenaar te stem vir hierdie jaar se OFM Musiek Toekennings.  Volg die volgende skakel om jou stem te plaas http://www.ofm.co.za/ofmAwards.aspx!

PIETER KOEN IN QUEENSWOOD

Pieter Koen is Saterdag by Queenswood Tops in Pretoria te sien.  Daar is talle spesiale aanbiedinge, heerlike kosstalletjies en tonne vermaak so moet dit nie misloop nie!  Al die opwinding begin om 12:00.

MONIQUE BY EAST RAND TRADERS

Sondag is Monique by East Rand Traders in Boksburg vir ‘n lekker familiedag!  Bring gerus die gesin vir slegs R5 ingang per persoon.  Vertoning skop om 14:00 af.

JAY IN STANDERTON

Jay is Saterdag te sien in Standerton by die skougronde vir die Standerton Hoëveld Fees.  Hekke maak al vroeg oop so besoek hulle webtuiste by www.standertonskou.co.za vir kaartjiepryse en die program!

AMPIE SKIET NUWE MUSIEKVIDEO

Ampie is in Mosambiek om die musiekvideo van sy nuwe enkelsnit, Draai Op te skiet.  Kyk uit vir sy splinternuwe album, Geheim wat reeds in verskeie musiekwinkels beskikbaar is!

JAY BY HOËRSKOOL OVERKRUIN

Jay is Vrydagaand by Hoërskool Overkruin te sien vir ‘n groot buitelug optrede.  Daar is ook ‘n voorprogram met optredes deur Samy en Luzanne so koop vandag nog jou kaartjies by www.computicket.co.za!

OPENING VAN NUWE OBARO TAK

Pieter Koen tree Donderdagaand by die opening van die nuwe Obaro tak in Middelburg op.  Maak seker jy maak ‘n draai by die nuwe winkel in Julystraat wanneer dit amptelik vir die publiek oopmaak!

LEAH HOU FONDSINSAMELING

Leah hou hierdie Saterdag ‘n liefdadigheidsfunksie ten bate van Huis Jabes.  Die geleentheid vind plaas by Isabellas in Durbanville met Willem Botha wat saam met Leah die seremoniemeester is.  Bespreek jou kaartjies by beauty@bonheur.co.za!

JUKEBOX OP KYKNET

Tyd vir lekker kuier met die beste Afrikaanse musiek en video’s saam met Pieter Koen op Jukebox.  Skakel in om 19:30 op Kyknet Kanaal 144 & 146.

1
23456789101112131415161718192021222324252627282930313233343536373839404142434445464748495051525354555657585960616263646566676869707172737475767778798081828384858687888990919293949596979899100101102103104105106107108109110111112113114115116117118119120121122123124125126127128129130131132133134135136137138139140141142143144145146147148149150151152153154155156157158159160161162163164165166167168169170171172173174175176177178179180181182183184185186187188189190191192193194195196197198199200201202203204205206
…207208209210211…
212213214215216217218219220221222223224225226227228229230231232233234235236237238239240241242
243
Prev pageNext page
Luister en koop digitaal!
Moenie mis nie
  • LEAH IN ELLISRAS
    February 15, 2019
  • ADAM IN DIE PAARL
    February 15, 2019
  • SHOWCASE MET ELF KUNSTENAARS
    February 14, 2019
Bespreek
CO_ProductionsBlocks-01
Winkel!
CO_ProductionsBlocks-02
Koop Nou!
Besoek ons winkel!
  • Jay – So Lank Sal Ek Jou Liefhê – CD R 100.00
  • Leah – A6 Poskaart 4 R 20.00
  • ADAM – A2 Plakkaat R 50.00
  • Willem Botha - A6 Poskaart 7 R 20.00
  • Willem Botha - A6 Poskaart 5 R 20.00
  • Willem Botha – A6 Poskaart 3 R 20.00
  • Jay & Lianie - A2 Plakkaat R 50.00
Like ons Facebook
CO Productions
Volg ons op Twitter
Tweets by @CO_Productions
Loer na ons Instagram
Load More...Follow on Instagram
© COProductions 2019. Alle Regte Voorbehou. Webtuiste ontwerp deur Lightspeed Digital Media.