Jay môreaand by Plattelanders in Somerset-Wes
Jay is môreaand te sien by Plattelanders in Somerset-Wes. Kaartjies is by die deur beskikbaar, so maak seker jy is vroeg daar om jou plek te verseker!

Hierdie is een bootreis wat jy nie wil misloop nie! Willem Botha en Leah vaar volgende jaar op Bobby en Vriende- bootreis.
Was Hong Kong nog altyd op jou bucketlist? Skakel vanaand in vir Leef Jou Reis met Gerrie Pretorius om uit te vind wat jy alles in die Oosterse land kan verwag.
Die vierde Jukebox toer met Pieter Koen en Willem Botha skop einde Julie af en hardloop regdeur Augustus. As jy wil hê die twee kunstenaars moet in jou dorp kom kuier, stuur ‘n epos na tanya@coproductions.co.za vir meer inligting.
Jy kan nou Leah en Lee Scott se gewilde produksie, Battle of the Sexes, bespreek vir jou teater, fees of funksie. Sien uit na die gewilde treffers met verskeie props en duette- beslis ‘n unieke produksie! Stuur ‘n epos na info@coproductions.co.za of gee ons ‘n lui op 012 751 3601.
Opsoek na motiveringsprekers, seremoniemeesters of inspirasie vir jou damesoggend of funksie? Ons sustersmaatskappy, jouSTERRE, het ‘n reeks kunstenaars en bekendes wat ideaal is vir jou geleentheid. Kontak hulle op 012 752 7687 om meer uit te vind.
Op 26 Julie kan jy saam met Jay kom kuier by die Centurion Teater. ‘n Lekker close up and personal vertoning net vir jou. Bespreek nou jou plek by https://tickets.tixsa.co.za/event/jay-solank-sal-ek-jou-liefhe