• Pretoria South Africa
  • +27 (0)12 751 3601
  • info@coproductions.co.za
  • Mon – Thur 09:00 AM – 05:00 PM Fri 08:00 AM – 14:00 PM
TwitterFacebook
CO Productions
CO Productions
Artist Management
  • Tuis
  • Wie is ons?
  • Nuus
  • Kunstenaars
  • Videos
  • Foto’s
  • Winkel
    • My Account
    • Cart
    • Checkout
  • Span
  • Kontak ons
MENU CLOSE back  

NUUS

WILLEM BOTHA EN PIETER KOEN KUIER IN MOSSELBAAI

Kom kuier saam met Willem Botha en Pieter Koen in Mosselbaai vir Kwêla se Dorp van die
Jaar. Sien ons jou daar?

SUPERSOKKIE BY SUN-CITY

Onthou môre is #SuperSokkie saam met Jay, Leah, Snotkop en vele meer by Sun City. Dit is jou laaste kans om kaartjies te kry, so doen dit nóú.

DIS TYD VIR AARDKLOP!

Vanaand is Jay, Willem Botha, Pieter Koen en Leah almal te sien op die kykNET-verhoog by Aardklop. Kom geniet die groot partytjie saam met ons.

NUUTSTE NUUS EERSTE IN JOU E-POSBUS

Wil jy die jongste nuus oor ons kunstenaars in jou e-posbus ontvang? Teken vandag in op ons nuusbrief.

LEAH KUIER BY GROOT FM

Leah kuier vanmiddag om 15:45 by Groot FM. Skakel gerus die draadloos oor en luister saam.

JAY EN DIE BOYS HERUITSENDING VANDAG

As jy Jay en die Boys gemis het, kan jy vandag om 15:00 die herhaling sien. Skakel gerus oor na VIA (DStv-kanaal 147)

DORP VAN DIE JAAR MET PIETER KOEN EN WILLEM BOTHA

Dis weer tyd vir Dorp van die Jaar. Kom kuier Saterdag saam met Pieter Koen en Willem Botha, wanneer dit Mosselbaai se beurt is om fees te vier.

SONDAG IS DIT BOKKIE-TOEKENINGS

Sondag is dit tyd vir die jaarlikse Bokkie-toekennings, aangebied deur Bok Radio. Ons hou duim vas vir Leah met haar nominasie

AGTER DIE SKERMS FOTOSESSIE VIR JAY SE NUWE ALBUM

Kry ’n agter-die-skerms blik van ’n fotosessie vir Jay se nuwe album wat binnekort op die rakke beskikbaar is. Is jou geld gereed?

JAY EN DIE BOYS PAK WEER NUWE TAAK AAN

Dis tyd – jou weeklikse afspraak met Jay en die Boys vanaand om 21:00 op VIA (DStv-kanaal 147). Die manne klim vanaand muur. Herhalings is Saterdae 04:30 en 16:30, Dinsdae 03:00, Donderdae 15:00 en Woensdae 09:00.

1
234567891011121314151617181920212223242526272829303132333435363738394041424344
…4546474849…
5051525354555657585960616263646566676869707172737475767778798081828384858687888990919293949596979899100101102103104105106107108109110111112113114115116117118119120121122123124125126127128129130131132133134135136137138139140141142143144145146147148149150151152153154155156157158159160161162163164165166167168169170171172173174175176177178179180181182183184185186187188189190191192193
194
Prev pageNext page
Luister en koop digitaal!
Moenie mis nie
  • WILLEM EN NADIA SAAM OP EEN VERHOOG
    April 19, 2018
  • GERRIE IN ATELJEE
    April 19, 2018
  • LEAH EN LEE IN PORT ELIZABETH
    April 19, 2018
Bespreek
CO_ProductionsBlocks-01
Winkel!
CO_ProductionsBlocks-02
Koop nou!
Eden---Nooit-Oud-Word-Nie
Koop Nou!
Besoek ons winkel!
  • CO Productions – Notaboekie & Pen R 20.00
  • Leah – A2 Plakkaat R 50.00
  • Willem Botha - A6 Poskaart 7 R 20.00
  • Leah – A6 Poskaart 2 R 20.00
Like ons Facebook

CO Productions

2 hours ago

CO Productions

Ons kan nie wag om te hoor waarmee Gerrie Pretorius besig is nie. Hy is tans in die ateljee vir opnames aan sy nuwe album wat binnekort vrygestel gaan word. Hou dié spasie dop! ... See MoreSee Less

Photo

View on Facebook
·Share

CO Productions

9 hours ago

CO Productions

Leah SA en Lee Scott is in die Vriendelike Stad, Port Elizabeth, Eastern Cape, vir hul konsert vanaand by La Colline. Skakel om 13:30 in op Luister FM as hulle bietjie meer gaan vertel van hul produksie, #BattleOfTheSexes. ... See MoreSee Less

Photo

View on Facebook
·Share

CO Productions

21 hours ago

CO Productions

Het jy Jay du Plessis se nuwe musiekvideo vir Lê Bietjie Langer gesien? Dié liedjie is ook op sy nuutste album, Solank Sal Ek Jou Liefhê, beskikbaar. Loer bietjie hier na 'n voorsmakie en laat weet ons wat jy dink! ... See MoreSee Less

Teaser - JAY - Lê Bietjie Langer

Video

View on Facebook
·Share

CO Productions

24 hours ago

CO Productions

Gisteraand was die bekendstelling van Gerrie Pretorius se program, #LeefJouReis, se sesde seisoen. Overvaal Stereo 96.1 se Ignaz Streicher het gisteraand met Gerrie gesels en dié onderhoud word vanaand, om 18:00, uitgesaai. Skakel in en luister saam! Onthou ook om vanaand om 20:30 na die tweede episode van dié reeks op kykNET te kyk.
Leef jou Reis Vriende
... See MoreSee Less

Photo

View on Facebook
·Share

CO Productions

1 day ago

CO Productions

Is jou tafel bespreek by Je'Vista Social Café Jeffrey's Bay? Leah SA en Lee Scott kuier vanaand daar met hul #BattleOfTheSexes-produksie. Sien jou daar! ... See MoreSee Less

Photo

View on Facebook
·Share

View on Facebook
Volg ons op Twitter
Tweets by @CO_Productions
Loer na ons Instagram
Load More...
Follow on Instagram
© COProductions 2018. Alle Regte Voorbehou. Webtuiste ontwerp deur Lumico.