• Pretoria South Africa
  • +27 (0)12 751 3601
  • info@coproductions.co.za
  • Mon – Thur 09:00 AM – 05:00 PM Fri 08:00 AM – 14:00 PM
TwitterFacebook
CO Productions
CO Productions
Artist Management
  • Tuis
  • Wie is ons?
  • Nuus
  • Kunstenaars
  • Videos
  • Foto’s
  • Winkel
    • My Account
    • Cart
    • Checkout
  • Span
  • Kontak ons
MENU CLOSE back  

NUUS

JAY KUIER OP MOORREESBURG

Jay is Vrydagaand in aksie by Moorreesburg se skou. Kom kuier gerus saam by die partytjie.

LEAH IN AKSIE BY DIE TEKKIEFEES

Leah is hierdie Vrydag in aksie by die Tekkiefees in Vereeniging. Bespreek jou kaartjies en kom kuier saam met ons.

ALTYD IN MY DROME OPEN VANAAND

Altyd in my Drome, met Willem Botha in die hoofrol, open vanaand by die Brooklyn Teater. Maak seker jy gaan kyk na dié skreeusnaakse musiekblyspel.

BEDERF JOUSELF MET ’N HAARSNY

Op soek na ’n haarsalon om jou kapsel vir die nuwe seisoen reg te ruk? Moenie verder soek nie – Purenity is die antwoord. Hulle is die amptelike salon vir Jay, Leah en Willem Botha. Kontak gerus vir Janine en haar span.

JHB EXECUTIVE PARKING IS JOU OPLOSSING

JHB Executive Parking is die perfekte oplossing om tyd te spaar wanneer jy vanaf OR Tambo vlieg. Kontak hulle gerus vir flink diens.

LEAH IS DONDERDAG IN AKSIE BY DIE PATRIOT

Het jy al jou plek bespreek vir Leah se optrede by Die Patriot Restaurant Teater in Pretoria, op 7 September, met Ruan Theron op kitaar? Kaartjies kos R120.

SKAKEL IN VIR KWêLA!

Onthou om vanaand om 20:00 in te skakel vir Kwêla op kykNET. Pieter Koen en Willem Botha kuier by verskeie inspirerende mense.

KOM JUKEBOX SAAM!

Skuif om 20:00 gemaklik voor die kassie in, want Pieter Koen staan gereed vir Jukebox op kykNET.

BAIE GELUK MET JOU VERJAARSDAG PIETER KOEN

Baie geluk met jou verjaarsdag, Pieter Koen. Ons hoop jy het ’n dag vol bederf en baie liefde. Van jou CO Productions-familie.

PIETER KOEN BY DIE CARNIVAL CITY CRAFT MARKET

Jy kan Sondag vanaf 11:30 saam met Pieter Koen kom kuier by die Carnival City Craft Market. Kom kuier saam.

1
2345678910111213141516171819202122232425262728293031323334353637383940414243444546474849505152
…5354555657…
585960616263646566676869707172737475767778798081828384858687888990919293949596979899100101102103104105106107108109110111112113114115116117118119120121122123124125126127128129130131132133134135136137138139140141142143144145146147148149150151152153154155156157158159160161162163164165166167168169170171172173174175176177178179180181182183184185186187188189190191192193
194
Prev pageNext page
Luister en koop digitaal!
Moenie mis nie
  • SOKKIE SAAM MET JAY OP BOOT
    April 23, 2018
  • VEILIGE PARKERING BY O.R TAMBO-LUGHAWE
    April 23, 2018
  • LEAH EN LEE BY CENTURION TEATER
    April 23, 2018
Bespreek
CO_ProductionsBlocks-01
Winkel!
CO_ProductionsBlocks-02
Koop nou!
Eden---Nooit-Oud-Word-Nie
Koop Nou!
Besoek ons winkel!
  • EDEN – Nooit Oud Raak Nie - CD R 100.00
  • JAY & LIANIE – VIR LIEFDE R 100.00
  • JAY & LIANIE – Bonnie en Clyde - CD R 100.00
  • Jay – A1 foto R 400.00
Like ons Facebook

CO Productions

7 hours ago

CO Productions

Kapenaars was onlangs bederf met die #BattleOfTheSexes-produksie van Leah SA en Lee Scott. Op 9 Mei kuier hulle met dié produksie by dieCenturion Theatre. Jy gaan moet wikkel as jy nie wil uitmis nie! Loer bietjie hieronder waar Lee jou nooi. Om te bespreek, klik hier: tickets.tixsa.co.za/event/leah-lee-scott---battle-of-the-sexes2018 ... See MoreSee Less

Lee Scott: #BattleOfTheSexes Centurion

Video

View on Facebook
·Share

CO Productions

1 day ago

CO Productions

Sluit jou Sondag op die regte manier af! Skakel om 18:00 in op kykNET vir jou weeklikse kuier saam met Willem Botha en Pieter Koen op #Kwêla. Loer hieronder na 'n voorsmakie van vanaand se program: ... See MoreSee Less

Kwêla Voorskou: 22 April 2018 – kykNET

Kyk Kwêla, elke Sondag om 20:00 - net op kykNET! Wees deel van kykNET se Youtube-kanaal vir soveel meer kykgenot. Volg kykNET op Twitter: twitter.com...

Video

View on Facebook
·Share

CO Productions

2 days ago

CO Productions

Onthou om vanaand in te skakel op Jukebox, om 20:00 op kykNET NOU. Pieter Koen sit reg om van jou te hoor! Loer bietjie hieronder. ... See MoreSee Less

Hierdie naweek het Pieter Koen 'n lekker uitdaging vir ons Jukebox gaste. Wie dink julle gaan die beste vaar tussen Pieter Koen, Brendan Peyper en DZL?

kykNET NOU

Video

View on Facebook
·Share

CO Productions

3 days ago

CO Productions

Is jy ook bly dit is naweek? Ons hoop jy geniet jou naweek - en spandeer jou kosbare tyd saam met hartsmense. ... See MoreSee Less

Photo

View on Facebook
·Share

CO Productions

3 days ago

CO Productions

Kuier vanaand saam met Willem Botha wat vir jou die beste musiekvideo's van die week gaan wys. Hou jy van Jay du Plessis se skreeusnaakse musiekvideo vir Lê Bietjie Langer? Gaan stem dan gou om hom op nommer 1 te kry! Loer vanaand om 20:00 na die #Top20 op kykNET NOU. ... See MoreSee Less

Hallo hallo - Hier is ’n klein voorsmakie van my Lê Bietjie Langer-musiekvideo. As jy daarvan gehou het, trek weg en #STEM vir dié week se kykNET NOU! Top 20. Jy kan vir die video stem deur Jay - Lê Bietjie Langer, te SMS na 40800. SMS’e kos R1,50. #LêBietjieLanger #JayTyd #JayVirNommer1 Link: youtu.be/p7Ls2KwJ8DU

Photo

View on Facebook
·Share

View on Facebook
Volg ons op Twitter
Tweets by @CO_Productions
Loer na ons Instagram
Load More...
Follow on Instagram
© COProductions 2018. Alle Regte Voorbehou. Webtuiste ontwerp deur Lumico.