• Pretoria South Africa
  • +27 (0)12 751 3601
  • info@coproductions.co.za
  • Mon – Thur 09:00 AM – 05:00 PM Fri 08:00 AM – 14:00 PM
TwitterFacebook
CO Productions
CO Productions
Artist Management
  • Tuis
  • Wie is ons?
  • Nuus
  • Kunstenaars
  • Videos
  • Foto’s
  • Winkel
    • My Account
    • Cart
    • Checkout
  • Span
  • Kontak ons
MENU CLOSE back  

NUUS

JAY EN ADAM KUIER IN CLOCOLAN

Jay kuier vanaand saam die manne van ADAM in Clocolan by die gholfklub, so as jy wil partytjie hou, is hierdie jou kans!

LEAH KUIER VANAAND BY PIENAARDAM

Leah is vanaand in aksie by die Pienaardam op Middelburg. Maak seker jy kom kuier saam met ons.

KOM CHAT NOU! SAAM WILLEM BOTHA

Is jy reg om saam met Willem Botha te gesels op chat NOU!? Skakel gerus oor vanaf 16:50 na kykNET NOU!

BOK BOOT VAAR VOLGENDE WEEK

Daar is nog enkele plekke beskikbaar op die Bok Boot waarop Leah en verskeie bekendes gaan vaar vanaf 9 tot 13 Januarie. Bespreek jou plek om teleurstelling te voorkom.

JAY IN AKSIE BY ATKV-NATALIA

Jay is Woensdag in aksie by ATKV Natalia. As jy daar is, maak seker jy kom kuier saam. Dit gaan een vir die boeke wees. Sien ons jou daar?

KOM SOKKIE SAAM OP DIE SUPER SOKKIE-BOOTREIS

Pieter Koen, Kurt Darren en Die Campbells gaan sorg vir heerlike vermaak op die Super Sokkie-bootreis wat op 10 Maart vertrek – kom vaar saam. Is jou plek al bespreek?

PIETER KOEN EN WILLEM BOTH GAAN IN GOBABIS KUIER

Pieter Koen en Willem Botha maak op 1 Maart ’n draai op Gobabis by die Gereformeerde kerk tydens die Jukebox-toer. Kaartjies beloop N$120 vir volwassenes en N$60 vir kinders onder 6.

2017 IS UITEINDELIK HIER

Uiteindelik is 2017 hier! Ons wens jou en jou geliefdes ’n wonderlike jaar toe wat jou wildste verwagtige sal oortref! Watter nuwejaarsvoorneme het jy?

ONS SLUIT 2016 AF – GESONDHEID!

Dis tyd om 2016 af te sluit en te begin dink aan jou nuwejaarsvoorneme, as jy nog nie het nie. Intussen klink ons vir oulaas ’n glasie op 2016. Gesondheid!

JAY KUIER IN RUSTENBURG

Jay kuier môre-aand in Rustenburg by die Kleine Khomas vir hul oujaarsdagopskop. Kry jou kaartjies en kom kuier saam!

1
234567891011121314151617181920212223242526272829303132333435363738394041424344454647484950515253545556575859606162636465666768697071727374757677
…7879808182…
8384858687888990919293949596979899100101102103104105106107108109110111112113114115116117118119120121122123124125126127128129130131132133134135136137138139140141142143144145146147148149150151152153154155156157158159160161162163164165166167168169170171172173174175176177178179180181182183184185186187188189190191192193
194
Prev pageNext page
Luister en koop digitaal!
Moenie mis nie
  • WILLEM EN NADIA SAAM OP EEN VERHOOG
    April 19, 2018
  • GERRIE IN ATELJEE
    April 19, 2018
  • LEAH EN LEE IN PORT ELIZABETH
    April 19, 2018
Bespreek
CO_ProductionsBlocks-01
Winkel!
CO_ProductionsBlocks-02
Koop nou!
Eden---Nooit-Oud-Word-Nie
Koop Nou!
Besoek ons winkel!
  • Willem Botha - A6 Poskaart 5 R 20.00
  • CO Productions – Sticky Notes R 15.00
  • Willem Botha – A1 Plakkaat R 50.00
  • JAY & LIANIE – VIR LIEFDE R 100.00
Like ons Facebook

CO Productions

2 hours ago

CO Productions

Ons kan nie wag om te hoor waarmee Gerrie Pretorius besig is nie. Hy is tans in die ateljee vir opnames aan sy nuwe album wat binnekort vrygestel gaan word. Hou dié spasie dop! ... See MoreSee Less

Photo

View on Facebook
·Share

CO Productions

9 hours ago

CO Productions

Leah SA en Lee Scott is in die Vriendelike Stad, Port Elizabeth, Eastern Cape, vir hul konsert vanaand by La Colline. Skakel om 13:30 in op Luister FM as hulle bietjie meer gaan vertel van hul produksie, #BattleOfTheSexes. ... See MoreSee Less

Photo

View on Facebook
·Share

CO Productions

21 hours ago

CO Productions

Het jy Jay du Plessis se nuwe musiekvideo vir Lê Bietjie Langer gesien? Dié liedjie is ook op sy nuutste album, Solank Sal Ek Jou Liefhê, beskikbaar. Loer bietjie hier na 'n voorsmakie en laat weet ons wat jy dink! ... See MoreSee Less

Teaser - JAY - Lê Bietjie Langer

Video

View on Facebook
·Share

CO Productions

24 hours ago

CO Productions

Gisteraand was die bekendstelling van Gerrie Pretorius se program, #LeefJouReis, se sesde seisoen. Overvaal Stereo 96.1 se Ignaz Streicher het gisteraand met Gerrie gesels en dié onderhoud word vanaand, om 18:00, uitgesaai. Skakel in en luister saam! Onthou ook om vanaand om 20:30 na die tweede episode van dié reeks op kykNET te kyk.
Leef jou Reis Vriende
... See MoreSee Less

Photo

View on Facebook
·Share

CO Productions

1 day ago

CO Productions

Is jou tafel bespreek by Je'Vista Social Café Jeffrey's Bay? Leah SA en Lee Scott kuier vanaand daar met hul #BattleOfTheSexes-produksie. Sien jou daar! ... See MoreSee Less

Photo

View on Facebook
·Share

View on Facebook
Volg ons op Twitter
Tweets by @CO_Productions
Loer na ons Instagram
Load More...
Follow on Instagram
© COProductions 2018. Alle Regte Voorbehou. Webtuiste ontwerp deur Lumico.