Skakel vanaand vir oulaas in vir die laaste episode van Jukebox saam met Pieter Koen. Gerrie Pretorius kuier saam op die bank om te gesels oor sy nuwe album wat op pad is. Gee hulle gerus ‘n lui om jou gunsteling musiekvideo op die speellys te versoek. 20:00 Op kykNET NOU! Kanaal 146.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <s> <strike> <strong>

5 × 5 =

clear formSubmit