Begin die nuwejaar op ‘n hoë noot saam met Gerrie Pretorius by Die Oog vakansie oord op 31 Desember. Dis ‘n heerlike oujaarspartytjie met mandjies by die Safari-lapa. Die oord bied hope pret en vermaak vir oud en jonk so kontak hulle gerus op 014 743 4600om seker te maak jy is daar.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <s> <strike> <strong>

5 × 1 =

clear formSubmit