Willem Botha en Nadia Beukes wil graag by jou damesoggend kom optree met hulle opwindende #PaaieVanHoop-produksie. Nadia gesels met die dames oor die lewe en uittreksels vanuit haar boek met dieselfde titel. Willem hou die boodskap van hoop lewendig met lekker musiek. Stuur gerus ‘n epos aan Mariette by mariette@coproductions.co.za of skakel haar op 012 751 3601.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <s> <strike> <strong>

seventeen − 14 =

clear formSubmit