Watter Afrikaanse musiekvideo is jou gunsteling? Kuier saam met Willem Botha, om 20:00, op kykNET NOU vir die #Top20 video’s van die week. Jy gaan boonop ook vir die heel eerste keer na Jay se nuwe musiekvideo vir Lê ’n Bietjie Langer kan kyk.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <s> <strike> <strong>

sixteen − one =

clear formSubmit