Lee Scott wys sy ongelooflike vokale talent in hierdie akoestiese produksie. Begelei deur klavier sing hy al Adele en Michael Buble se grootste treffers. Ideaal vir enige jaareind, konferensie, teater en restaurant.