Kaalvoetkinners is ‘n unieke produksie met Juanita du Plessis en haar twee kinders, Franja en Ruan Josh. Elkeen van die talentvolle kunstenaars het ‘n suksesvolle solo-loopbaan maar wanneer hulle kragte saamspan bring hulle hierdie produskie wat jou asem sal wegslaan. Van pop tot country – alles in die Kaalvoetkinders pakkie!