Kaalvoetkinners is ‘n unieke produksie met Juanita du Plessis en haar twee kinders, Franja en Ruan Josh. Elkeen van die talentvolle kunstenaars het ‘n suksesvolle solo-loopbaan maar wanneer hulle kragte saamspan bring hulle hierdie produskie wat jou asem sal wegslaan. Van pop tot country – alles in die Kaalvoetkinders pakkie!
SING COUNTRY
Die trio is terug! Juanita du Plessis, Ruan Josh en Franja du Plessis se Sing Country album is gevul met immergroen treffers asook nuwe snitte. Uitgereik in 2021.
- Trapkap
- She’s Mine
- WWDD
- Try Everything
- MMMBop
- Angels Above Me
- Sanctuary
- Only Jesus
- Unbroken
- Waltzing Maria
- Help Me Make It Through The Night (Live)