Ivan Roux is ’n multi-platinum Afrikaanse sanger en liedjieskrywer wat sy loopbaan begin het in klein kroeë en in 2018 die tweede plek behaal het in die realiteitsreeks Die Kontrak. Sedertdien het hy groot feeste, korporatiewe geleenthede en toere na Dubai, Egipte, Australië en Nieu-Seeland betree.

Ivan is ’n veelsydige entertainer wat moeiteloos tussen Oldies, Rock, Country en Pop beweeg, met ’n spesiale liefde vir Country-musiek. Sy aansteeklike energie en gemaklike persoonlikheid maak hom ’n gunsteling by elke gehoor.

Bekende treffers soos Daai Ding, Doenit Als Vir Liefde, en Laatnag Gedagtes het hom gevestig as ’n topkunstenaar. Sy nuutste enkelsnit, die partytrefferslag “Pitte”, is reeds ’n treffer, terwyl sy album About Last Night vol country-klanke op alle stromingsplatforms beskikbaar is.

Ivan is ook baie aktief op TikTok, waar hy kreatief groot treffers herinterpreteer.

PITTE

Uitgereik in 2025.

LUISTER HIER!

 

MORSIG

Uitgereik in 2024.

LUISTER HIER!

 

ABOUT LAST NIGHT

Uitgereik in 2024.

LUISTER HIER!

 

LAATNAG GEDAGTES

Die enkelsnit gaan oor die liefde en die leemte wat iemand los as hulle gaan. Uitgereik in 2023.

  1. Laatnag Gedagtes

LUISTER HIER!

OPSOEK NA LIEFDE

Sy nuutste album spog net agt nuwe snitte. Uitgereik in 2022.

    1. Opsoek Na Liefde
    2. Moenie Se Nie
    3. Ek Moes Ek Wou Ek Sou
    4. Oor Te Begin
    5. Oe
    6. Single
    7. Ek Wys Jou Wyne
    8. Wegdrink

LUISTER HIER!

DOEN DIT ALS VIR LIEFDE

Liefde is sy ding en hy doen dit als vir liefde se Ivan Roux. Uitgereik in 2021.

  1. Doen Dit Als Vir Liefde

LUISTER HIER!

 

LIPSTICK

Nog ‘n enkelsnit wat oor liefde handel. Uitgereik in 2020

  1. Doen Dit Als Vir Liefde

LUISTER HIER!

DAAI DING

Sy album spog met tien snitte wat ‘n kombinasie van oorspronklike en cover weergawes insluit. Uitgereik in 2018.

    1. Daai Ding
    2. My Rede
    3. Dis Liefde
    4. Foutief
    5. Is Jy Nie Meer Lief Vir My
    6. Engel
    7. Vier Seisoene Kind
    8. 54 5de Straat
    9. Kinders Van Die Wind
    10. Young Blood

LUISTER HIER!