LEEULOOP 2024
Robbie is terug met ‘n splinternuwe weergawe van ‘n oue wat al volksbesit geword het. Uitgereik in 2024.
LUISTER HIER!
ELKE TROEP
Robbie Wessels is terug met ‘n nuwe enkelsnit, Elke Troep. Uitgereik in 2024
1. Elke Troep
LUISTER HIER!
HIEP HIEP HOERA
Robbie Wessels se album vir die Rugby Wereldbekertoernooi wat die Springbokke weer verower het. Uitgereik 2023.
1. Hiep Hiep Hoera
2. Opstaan Aangaan
3. Die Springbok
4. Eben Etzebeth
5. Ons Glo In Jou
6. Springbok Jag
7. Wie Sal
8. Suid-Afrika
9. Net Hier
10. Jy’s ‘n Bok
11. Frankryk Toe
12. Ek’s ‘n Springbok
LUISTER HIER!
BAKKIE BALLE
Die enkelsnit in opbou na die Rugby Wereldbeker in tipiese Robbie Wessels styl. Uitgereik in 2023.
1. Bakkie Balle.
LUISTER HIER!
iBABBALASIE
‘n Lekker partytjie treffer deur Robbie Wessels en Leon Schuster waarmee meeste Suid-Afrikaners kan vereenselwig. Uitgereik in 2022.
1. iBabbalasie
LUISTER HIER!
PLATHOND
Nog ‘n lekker skoffeltreffer deur Robbie Wessels met ‘n musiekvideo wat jou breed sal laat glimlag. Robbie doen wat hy doen op sy beste. Uitgereik in 2022.
1. Plathond
LUISTER HIER!
DIE BOKKE VAN TOE
‘n Trip down memory lane saam met Robbie Wessels vir elke rugbyaanhanger. Uitgereik in 2022.
1. Die Bokke Van Toe
LUISTER HIER!
GROM-CHOP
Robbie Wessels en sy hond Grom-Chop lewer hierdie lekker braaivleis kuier treffer. Uitgereik in 2021.
- Grom-Chop
LUISTER HIER!
VOORTREKKER MONUMENT
Ons erfenis is iets om op trots te wees en dit is die boodskap wat Robbie Wessels in die liedjie wil oordra. Uitgereik in 2020.
- Voortrekker Monument
LUISTER HIER!
IEMAND DAARBO
Die pragtige duet van Robbie Wessels en Liezel Pieters sal vir hoendervleis van kop tot toon besorg. Uitgereik in 2020.
- Iemand Daarbo
LUISTER HIER!
DIE SLUISE VAN DIE HEMEL
Met sy splinternuwe album slaag Robbie Wessels weereens daarin om aanhangers te laat glimlag met sy humoristiese aanslag en voed hy ook die dieper denkers met liedjies wat elkeen ’n storie vertel. Dié album bevat 13 enkelsnitte, elkeen vanuit Robbie se eie pen, wat aanhangers oor en oor sal wil luister. Uitgereik in 2020.
1. Dans
2. Fordliedjie
3. Kleintjie En Barkvaal
4. Danklied
5. Die Digter
6. Spurliedjie
7. Die Sluise Van Die Hemel
8. Plaasjapie
9. Die Ou Verhaal
10. Bobjan
11. Jou Gedig
12. Khoi And Son
13. Die Teenwoordigheid Van Drie
LUISTER HIER!
KHOI AND SON
Dié liedjie vertel die storie van jagters: dié wat jag vir die pret en diegene wat moet jag om te eet. Robbie dra met humor die boodskap oor dat alhoewel jag oor die algemeen belangrik is vir verskillende redes, moet die natuur nogsteeds gerespekteer word. Uitgereik in 2019.
- Khoi And Son
LUISTER HIER!
SIYA KOLISI
Robbie bring hulde aan Springbokkaptein Siya Kolisi wat Suid-Afrika na Rugby Wereldbeker sukses gelei het in 2019. ‘n Roerende tribute in hierdie enkelsnit en musiekvideo. Uitgereik 2019.
- Siya Kolisi
KOOP NOU!
ROBBIE WESSELS EN SY BOKKE
Robbie Wessels het kragte saam met musiekvriende soos Jo Black, Appel, Early B en vele meer gespan om gees te bou vir die 2019 Rugby Wêreldbeker in Japan. Die album bevat 13 snitte wat wissel tussen voetjeuklekker danstreffers, komiese geesbou-liedjies en emosiebelaaide huldeblyke aan rugbylegendes. UItgereik in 2019.
- Staan Saam – Robbie Wessels en Appel
- Jason Bourne – Robbie Wessels
- Back Die Bokke – Early B
- Sit Dit Harder – Pieter Koen
- Liefling – Robbie Wessels – Jo Black, Appel en Danny Smoke
- 1,2,3 (Dis ‘n Lekker Dop Die) – Appel
- Sumo Nie Meer Nie – Robbie Wessels
- Dorp Toe – Fatman
- Japaan – Robbie Wessels
- Ons Eet Alles (Keurspel) – Robbie Wessels
- Legendes – Robbie Wessels
- Skepe – Jo Black
- Pat Lambie – Robbie Wessels
KOOP NOU!
STAAN SAAM ft APPEL
Robbie Wessels en Appel vang gees vir die 2019 Rugby Wêreldbeker in Japan. Hier is die voorsmakie van die volle album wat binnekort vrygestel word. Uitgereik in 2019.
- Staan Saam
KOOP NOU!
WOESTYN
Die 15 snit album is ‘n móét vir enige Robbie Wessels aanhanger. Van tong-in-die-kies lekker luister liedjies tot ballades wat die hartsnare sal roer. Kleurvol en vermaaklik met Robbie se dieper kant wat ook na vore kom. Uitgereik in 2017.
- Mphe Di Hoenor
- Papgooiervlei
- Kampioen
- Hatfield
- Lucky Rodrigos
- Oupoot En Piet
- Woestyn
- Broederliefde
- Is Dit Jy?
- Cheetah Song
- State Of The Nation
- Jy Is My Liefling
- Ek Rig My Oë
- Pimp My Ride
- My Arms Is Oop
KOOP NOU!
ALS WAT EK HET
Na ‘n lang stilte het Robbie Wessels in 2014 sy vyfde album uitgereik. Sy humoristiese kant kom sterk deur in liedjies soos All Blacks teen die All Blacks en Gym Of All Nations. Soos oudergewoonte is daar ook ‘n paar ballades met meer om die lyf om die nostalgie aan te wakker. Uitgereik in 2014.
- All Blacks Teen Die All Blacks
- Gym Of All Nations
- Floyd McClung
- Als Wat Ek Het
- As Die Liefde Voor Jou Staan
- Krummel En Baksteen
- Somerliefde
- Iets Bekends
- Chakile En Jimanzi
- Tuks Of Niks
- Strale Van Die Son
- Gedig Oor Agulhas
- Onthou Jy Nog
- Middernagkitare
KOOP NOU!
KAALVOET
Kaalvoet is in 2012 uitgereik en is ‘n genotvolle luister-ervaring vir enige Robbie Wessels aanhanger. Dit sluit in lawwe saamsing-liedjies en selfs meer rustige snitte waar sy diep, kleurryke stem na vore kom. Uitgereik in 2012.
- Macarena Mambo
- The Jackal Tackle – Snorre 2
- Asetileen En Suurstof
- Tussen Die Duiwel En Diep Blou See
- Staan Saam
- Pinochio Se Dam
- Ons Huil Nie
- Banana Mango
- Kom Terug
- Kaalvoet
- Oerknal
- Oom Wille Se Springbokplaas
- Lang Gras
- Wolke
KOOP NOU!
AFRIKA SONSAK
Uitgereik in 2009.
- Afrika Sonsak
- Player 23
- Liewe Ouers
- Sal Ek Ooit Weet
- Speedo’s En Crocs
- Is Jy Vry?
- Stacey En Thysie
- Brief Vir Brolloks
- Dis Verby
- Slapchips En Atjar
- Halleluja Om die Vuur
- Sein In Die Hemel
KOOP NOU!
GROOTSTE TREFFERS
Van Leeuloop tot Halley Se Komeet tot Verbode Vrugte – Robbie Wessels se liedjies het al volksbesit geword. Die album bevat 19 van sy grootste treffers om jonk en oud te vermaak. Uitgereik in 2008.
- Leeuloop
- Halley Se Komeet
- Hou Vas Jou Matras
- Asseblief My Lief
- My Vissersmanvriend Se Pa
- Waar Lê Jy Vanaand
- Verbode Vrugte
- Pieter Van Zyl
- Hartswater
- Angeline
- Skinnidip
- Snoekie
- Aan Jou Van My
- John West
- Reënboognooi
- Selftan Lotion (Live)
- Hou Die Springbok Mighty High
- Die Cheetah Song
- Staan Terug Vir Die Manne In Wit
HALLEY SE KOMEET
Uitgereik in 2006.
- Halley Se Komeet
- Asseblief My Lief
- Die Cheetah Song
- Angeline
- Hartswater
- Skinnidip
- Leeuloop
- Aan Jou Van My
- Lorrie Drywer
- Selftan Lotion (Live)
- Staan Terug Vir Die Manne In Wit
- Sewe Velle
- Lyah (Gedig)
- Die Man Van Die Parkie
- Halley Se Komeet (Akoesties)
KOOP NOU!
MY VISSERMANVRIEND SE PA
Uitgereik in 2005.
- Waar Lê Jy Vanaand
- Snoekie (Sproetjies)
- Hou Vas Jou Matras
- My Visserman Vriend Se Pa
- Prop
- Pieter Van Zyl (Byeboerwa)
- Verbode Vrugte
- Hou Die Springbok Mighty High
- Reënboognooi
- Die Wissingbroers
- John West
- Bones
KOOP NOU!